Galasiers 5:21-22 – Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing.
Ons moet almal die karakter van Jesus aantrek en soos Hy optree. Goddelike gedrag is nodig in ‘n tyd soos nou.