Vuur in die lewe!
Blog:
Gedagte uit hart!
Soms laat VADER die “vuur van lewe” toe. Sodat ons kan besef ons kan net op HOM staatmaak. Maar dis ook net HY wat ons binne die “vuur” soos met DaniĆ«l se drie vriende kan besoek, beskerm en verenig!
Daarom moet ons nooit dink die “vuur” omstandighede is om ons te straf of swaar te laat kry- Dis daar om ons verhouding met GOD te vediep- ons geloof en getuienis sterker te maak.
Hou goeie moed!
Shalom-Shalom
Past Marius Sion M
