Moet nie vertroue in die Wêreld plaas nie.

Moet nie jou vertroue in die wêreld plaas nie!

Blog:
Woord uit die Hart-

Wanneer ons na ‘n wêreld om ons kyk- besef jy kan geen vertroue daarin plaas nie.

Die wêreld het ‘n stem van wanhoop, leuens en chaos.
Die Stem van GOD gee Lewe, versekering, Redding en Waarheid! Ons hoop is net op GOD.

Mag SY Woorde in ons gevestig bly, voor ons uitgaan en ons Lewe wees!

Mag ons Woorde GOD se Woord wees! ‘n Getuienis van die waarheid!

Shalom-Shalom
Marius Sion M

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top