Gebed vir elkeen

Gebed vir elkeen.

Blog:

GEBED:

“HERE my GOD! Vandag bid ek, want dis al wat ek vir elkeen kan bied! Om voor U VOETE te buig vir siele.

HERE GOD, gee wysheid aan elkeen om in U teenwoordigheid te lewe. Te besef as U in elke saak is, is daar uitkomste, Verlossing, Genesing, Guns en Seën”!

Asb HERE laat die Heilige GEES ons nooit verlaat nie, en gee aan ons ‘n rein hart!

Amen

Marius Sion- U eenvoudige Dienskneg

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top