Skyn jou lig!

Skyn jou lig!

Laat jou LIG steeds skyn in storms. Moenie dat die LIG dan uitdof nie. Skuil in GOD deur elke storm van lewe. Die LIG wat in jou skyn is die krag van Heilige Gees wat jou nooit moet verlaat nie. (Rom 8:14)
In storms sal jy sterk staan en LIG gee vir die wat verdwaal!
 
Marius Sion M

 

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top