Jou keuses bepaal jou posisie.
Keuses in die lewe bepaal die posisie en omstandighede waarin ons bevind!
As jy mense volg, jou eie wil en -keuses maak-, dra jy die verantwoordelikhede self.
As jy jou deur die GEES van GOD laat lei en HOM toelaat om jou te leer: ” Dra jy steeds die verantwoordelikhede maar HY gee die wysheid, rigting en uitkomste in elke situasie! (1 Joh 2:27)
Loof GOD!
Shalom-Shalom
Marius Sion M
