Moet nie vrees nie! Luister na GodBy admin / November 6, 2025 Moet nie vrees nie! As GOD praat luister ons! As GOD gerusstel, neem ek dit as sekerheid. As GOD Troos gee dit kalmte.Net GOD kan!Die HERE sĂȘ in SY Woord 365 moenie vrees nie! Vrees het geen reg in jou lewe nie.Open 21:8Shalom-ShalomMarius Sion M