Soms raak die planne op

Soms moet die planne opraak.

Vir baie van ons het die tyd uitgeloop, selfs loop alles baie keer net “deurmekaar” en raak die planne op!

Dis soms nodig sodat ons net op GOD kan fokus as ons bron. Hy wat die water in wyn verander het en die beste laaste voorgesit het. Dis net HY wat jou leƫ kanne met water vir die beste tot op die einde kan vul.

Die vraag is net! Glo jy in wonderwerke OF glo jy in GOD wat Wonderwerke gee?

Shalom-Shalom
Marius Sion M

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top