Wees nie bevrees, Daniël!

Wees nie bevrees nie, Daniël!

Toe sê hy vir my: Wees nie bevrees nie, Daniël, want van die eerste dag af dat jy jou hart daarop gerig het om ag te gee en jou voor die aangesig van jou GOD te verootmoedig, is jou woorde gehoor, en om jou woorde ontwil het ek gekom! 

Daniël 10:12

Kind van GOD- al voel dit soms nie so nie- GOD verhoor jou gebed. Bly bid en bly vertrou op GOD!

Shalom-Shalom
Marius Sion

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top