“Lets go, let God”

"Lets go, let GOD"

As jy uitroep en besluit: “Lets go, lets GOD!”

Dan moet jy die tree gee wat jy kan en GOD “SAL” die onmoontlike gee!

HY SAL! Doen wat jy kan en staan vir die res ingeloof! Jy sal verbaas staan en jy sal getuig van GOD se Grootheid!

Marius Sion
Shalom-Shalom

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top