Die Here dek vir jou die tafel

Die Here dek vir jou die tafel

Die HERE jou GOD sal jou vooruit gaan. HY sal jou beskerm- HY sal jou seën, lei na vrede en na groen weivelde.

HY dek selfs die tafel voor jou vyande vir jou. Aan daardie tafel sit jy persoonlik by HOM aan. Nie jou vyande. Hulle sou wat wou gee om ook aan te kon sit, ook gelei te word tot guns en vrede. Beskerm!! Maar hierdeur wys GOD vir jou, as jy HOM volg, gehoorsaam is, het HY so diep verhouding ket jou dat selfs jou vyande SY vyande is. Ps 23

Marius Sion M

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top