Wag op die Here
Blog: Gedagte uit die Hart:
Jesj 40:31 Maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie.
Vat hierdie Woord. Maak dit jou eie. GOD is jou antwoord vir lewe.
Marius Sion
Shalom-Shalom
