God lei jou na die beste toekoms!

God lei jou na die beste toekoms!

Blog: Gedagte uit die Hart:

Wees verseker dat GOD jou sal lei op die pad van lewe na die -“Beste toekoms, uitkomste, oplossing, voorsienning en weg” waartoe jy en ek nie instaat is, net GOD!-

GOD gaan jou nie volg nie, ook gaan jy HOM nie na jou keuses stuur nie!
Volg GOD! Doen soos HY sĂȘ. Wees gehoorsaam.
Al voel dit of daar geen hoop is nie, sal jy verbaas staan en getuig van SY Almag wanneer HY intree!

Fillipense 4:19

Shalom-Shalom
“Baruch”
Marius Sion M

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top