Wees die Sout!

Wees die sout!

Blog:
Woord uit die Hart!

Mat 5:13-16
Jy as mens wat GOD met soveel liefde geskape het, het ‘n direkte effek op mense naaste aan jou!

Hoe jy optree, wat jy sê en hoe jy dit sê kan mense die naaste aan jou opbou, Geestelik sterk maak, geliefd laat voel of die teendeel, plat teen die aarde en ongelukkig laat!

Daarom kies ek en jy om ons nie deur gevoelens en emosies te laat lei, maar deur die GEES van GOD wat altyd ander stig, opbou en seen. Jy moet die sout van die aarde wees.

As jy wegstap van ‘n gesprek, ontmoeting of telefoon kommunikasie- laat sout na wat geur gee om iemand op te bou.

JESUS seën
Shalom-Shalom
Marius Sion M

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top