Wag op die Here.
Blog:
Woord uit die Hart-
Ek het geleer om te wag op GOD! Wag!!
Wag vir GOD se perfekte tyd, perfekte wil en SY seën maak die lewe nie net die moeite werd maar verseker HY is in die saak!
Ons eie oorhaastige besluite, eie wil en wysheid raak soms die oorsaak van vrees, onsekerheid en teleurstelling.
Wag op GOD en doen wat jy kan doen binne SY wil. Wag beteken nie om niks te doen! Wag beteken om daardie treë van onmoontlike te moet doen- wag op GOD vir die onmoontlike- maar doen solank die moontlike.
Marius Sion
Shalom-Shalom
