Bid!

Bid, bid, bid

Blog:
Uit die hart!

Bid, wanneer jy GOD se Teenwoordigheid nodig het.
Bid, praat met GOD omdat jy lief is vir HOM.
Bid vir siele, ander wat HOM nodig het.

Bid selfs as jy voel jy kan nie meer nie. Bid!

Hou goeie moed in Christus.

Marius Sion
Matt7:7

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top