Die Mossie.
Gister met afsprake in Mosselbaai, kom sit ‘n mossie en ons voer hom. Keer op keer kom eet hy!
Die mossie het my dadelik laat besef GOD sê:” HY voorsien aan die mossie, hoeveel temeer SAL HY ook aan -jou-voorsien kind van GOD!”
Die mossie bedel nie, vra nie- maar sien die geleentheid raak. Mag GOD jou oë vir eerbare geleenthede open om dit raak te sien! “Lewe uit die Hand van GOD!”
Marius Sion
Shalom-Shalom
