Die Here gee krag om op te styg

Die Here gee krag om op te styg

Gisteraand, baie moeg maar GOD se seen ervaar! Moes ek stop langs die lughawe want die mooiste toneel ontmoet mens.

Die vliegtuig wat gereed maak om op te styg- hulle bereik geweldige spoed om op te styg.

Dadelik laat dit my dink aan GOD wat sĂȘ,” Hulle wat op die HERE wag kry nuwe krag, hulle vaar op met vleuels soos die arende;…… Jesj 40:41

Moenie opgee nie kind van GOD. GOD gee nuwe krag, styg op.

Marius Sion
Shalom-Shalom

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top