Hoekom Hier?

Hoekom Hier?

Toe ons moes begin kerkplant was my vraag-” HERE hoekom hier, hier is genoeg kerke en hoekom ek HERE?”

GOD het soveel Troos, Sekerheid en Voorsienning wat net HY kan gee in Gehoorsaamheid.

Terwyl ek en een Pastoors Vriend een oggend saam gaan Koffie drink by ‘n Joodse Koffie winkel in George. Let wel George het 64 Koffiewinkels! Vra ek die Joodse-Koffiewinkel eiennaar hoe oorleef hulle.

Sy Woorde was:” Julle boere sal sê hier is reeds teveel koffiewinkels, ons Jode sal sê as daar 100 Koffiewinkels is, maak nog een Oop nommer 101!”

Ek het iets geleer. Al is daar 100 kerke, moenie op hulle fokus nie, hulle doen wat hulle moet. As GOD sê plant ‘n kerk. Plant ek ‘n kerk! Daar is teveel siele wat nie bereik word nie, en teveel kerke wat nie die Heilige Gees teenwoordig het nie.

Doen wat GOD sê jy moet doen!

Shalom-Shalom
Marius Sion M

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top