Moet nie vrees nie! Luister na God

Moet nie vrees nie!

As GOD praat luister ons! As GOD gerusstel, neem ek dit as sekerheid. As GOD Troos gee dit kalmte.

Net GOD kan!

Die HERE sĂȘ in SY Woord 365 moenie vrees nie! Vrees het geen reg in jou lewe nie.

Open 21:8

Shalom-Shalom
Marius Sion M

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top