Jou hart moet opreg wees!
Jy kan alles doen, die berge versit maar as jou jou hart nie opreg is nie, beteken alles niks! Doen liewer min of gee min maar wees opreg! Valsheid breek vertroue en vertroue kan nie deur geskenke, of mooi praatjies herstel word nie.
Stap die pad in Christus vertroubaar.
Shalom-Shalom
Marius Sion M
