Is Hy jou alles?By admin / November 9, 2025 Is Hy jou alles? Jy sĂȘ GOD is jou ALLES!Regtig?As HY jou ALLES is, getuig jou hele lewe daarvan. Wat in die hart is wys jou lewe. Jou lewe wat getuig van wie in jou hart is.Maak seker GOD is jou alles! Woorde is maklik om te uiter, wys jou geloof!Shalom-ShalomMarius Sion M