Die geur van jou lewe!
Wanneer ‘n pot op die kole stadig voorberei word, hang ‘n lieflike geur in die lig.
2 dinge wat ons hieruit leer. ‘n Lekker geur maak mense om die pot honger en elkeen het ‘n verwagting!
Wanneer dinge warm raak in ons lewens, kom die geur uit wat in jou hart is. Hou jou hart suiwer! 2de feit: Die Woord gee ‘n geur af, wat elkeen om dit honger vir GOD se Teenwoordigheid maak!
Hoe lyk jou hart en bewaar jy GOD se Woord?
JESUS liefde
Marius Sion
