Moet nie vervolg nie maar getuig!

Moet nie vervolg nie maar getuig!

Paulus se bediening was net “JESUS”!
Wanneer ons bediening en getuienis “ons wil en ons belange is”! Dan lyk ons soos Paulus voor Handelinge 9, ons dink net soos hy ons doen alles ten goede vir GOD. Maar dis gevul met ons eie wil en ons eie maniere en wette van die hart!

Tot ons soos Paulus “val”! Dan besef ons, die waarheid! Die val het nie die verskil gemaak nie, maar dit het my tot stilstand gebring om die Stem van JESUS te hoor, die LIG te kon sien.

Luister na JESUS. Luister na SY Stem en vervolg nie jou broer/suster nie, maar getuig vir hom/haar!

Shalom-Shalom
Marius Sion

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top