By God sal niks onmoontlik wees nie!By admin / November 18, 2025 By God sal niks onmoontlik wees nie! Hierdie Woord kan jy aan jou hart vasmaak. Altyd onthou! GOD se Woord, is eg en SAL vir jou waar word:-Want geen ding sal by GOD onmoontlik wees nie.Lukas 1:37 –Marius SionShalom