Die Wasser

Die Wasser Verhaal

Terwyl ek vroeg in oggende in berge gaan stap, pragtige pad uitgelê in die natuur.

Vang my oog dadelik iets wat in die pad lê wat nie deel van die natuur is nie, nie die natuur kan komplimenteer nie! Dit staan sommer uit! Hoort nie daar: ‘n “Washer” in Afrikaans ‘n Wasser.

Netso hoort sonde nie in ‘n kind van GOD nie. Dit het geen doel en geen plek en kan jou lewe nie komplimenteer nie.

JESUS seen
Marius Sion

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top