Moet nie plan-B volg nie, volg God!
Vertrou op GOD. Vertrou GOD alleen vir elke saak. Nie met ‘n plan-b in jou hart nie.
As jou hart erg en suiwer is, jy pad van geloof loop. Sal GOD jou verhoor. HY verhoor en luister na jou uitroep.
Hou moed in Christus en bly volhard in geloof. Kom weg van die wêreld se mening- keur terug Bybel toe- terug na gebed toe.
Shalom shalom
Marius Sion M
