Ons moet nee kan sê!

Ons moet nee kan sê!

Elisa volg Elia in 2 Konings 2. Elisa kon omdraai, veilige afstand groet en wag. Maar HY sê “NEE!” -Nee ek draai nie eens op jou versoek om nie-!!! “Ek stap saam met jou die pad tot op die einde!”

Hierdie gesindheid om soms “Nee” te sê vir verskonings, gemak, maklike gerieflike keuses en liewer lojaal en getrou die pad saam met iemand tot op einde te stap. Al verstaan jy nie alles nie, al is dit nie maklik nie.

Dis ware GODs-manne en -Vroue, dis opreg. Dis vriendskap. Dis vertroue. MAAR BO ALLES: ” DAN SLAAG JY DIE TOETS BY GOD!”

Shalom shalom
Marius Sion M

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top