Jy is wie GOD sê jy is, nie wat mense sê nie!

Jy is wie God sê

Jeremia 29:11Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ‘n hoopvolle toekoms te gee.

Deuteronòmium 28:13En die Here sal jou die kop en nie die stert maak nie, en jy sal net boontoe en nie ondertoe gaan nie as jy luister na die gebooie van die Here jou God wat ek jou vandag beveel om te hou en te doen,

Wie sê jy, is jy in Christus. Verklaar die Woord van GOD oor jou. Staan in geloof! GOD het jou nuut gemaak – Alles begin in jou hart! (1 Kor 6:19)

vernuwe jou denke oor jouself! (Rom 12:2)  

Skuif ondertoe vir Comments

2 thoughts on “Jy is wie GOD sê jy is, nie wat mense sê nie!”

  1. Amen! Ek kan julle amper nie vertel watse groot journey ek die laatste paar maande ondergaan het nie. Waar God my denke en my lewe totaal en al verander het en steeds verander en waar ek op ‘n baie beter plek is vandag as waar ek was.

    Dankie vir die kragtige boodskappe elke dag, dit bemoedig, dit spreek aan en dit verander mense se lewens, dit verander my lewe en ons hele gesin sin!

    Ons sal julle graag wil ontmoet en het die begeerte om ons gedoop te word.

Leave a Reply to Barry Cancel Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top