Wat is in jou hart?

Wat is in jou hart?

Blog:
Gedagte uit die Hart.

Elke mens sien die lewe anders. Elke mens verskil.

Hoe jy die lewe sien en wat jy sĂȘ oor die lewe en mense is wat in jou hart is.

Jy kan net bied – gee- wat jy in jou hart het.

As jy JESUS in jou hart het, sal jy lewe en liefde, redding en genade gee of spreek oor of van mense.

As mens demone in die hart toelaat is alles donker en skinder, ondermyn en praat jy sleg van mense.
Jy gaan selfs minder van jouself dink!

Dis ‘n keuse tussen lig en duisternis!
Laat die REDDER alleen in jou hart bly.

Past Marius Sion M
Shalom-Shalom

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top