Die pad van die lewe
Blog:
Gedagte uit die Hart
Ons almal is op ‘n roete in die lewe. ‘n Avontuur as kinders van GOD.
Die pad is soms maklik, soms moeilik. Soms glad en sekere omstandighede-, selfs verkeerde besluite- of emosies laat ons “-val”!
Geen val is lekker nie. Maar weereens. Die val maak ons sterker, gee meer ondervinding en laat ons twee keer dink! Dis nie in die val wat ons identiteit lĂȘ, maar in die opstaan en altyd weer volhard.
Shalom-Shalom
JESUS met jou!
Marius Sion
