Wat jy saai, sal jy maai!

Wat jy saai, sal jy maai!

Boshuisie in 'n groen vallei — Wat jy saai, sal jy maai

Elke mens het keuses om te maak. Elke keuse het ‘n gevolg. Wat jy vandag besluit- het ‘n effek op môre.

Gal 6:7 is kern van seën of vloek uit keuses. Wat jy saai is wat jy maai ( sal oes ). As jy ‘n lewe van seën wil oes- saai dan met ‘n opregte hart, met opregte karakter en GODDELIKE Dissipline-

Alles wat jy Dink, Praat en doen is saad in die grond! Jy gaan dit verseker oes! Maak seker jy Word elke oomblik Heilige Gees gelei- bedink lewe, spreek lewe en praat lewe.

BLY DOEN GOED: Gal 6:9

MAG GOD JOU SEEN!
Past Marius Sion M
www.1minmetjesus.co.za

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top